Faceparty - Biggest Party On Earthâ„¢
MaleFemale 
Join FREE!Browse MembersMaleFemaleCool Tools™Faceparty App™
xjames19
Converting to Buddhism
profilegalleryfriendsblog
BlogBack to profile
1 entry  
It hurts - hoekom wrote
hoekom
hoekom het jy dit gedoen

jy het gese, jy het my lief
jy het my styf vas gehou toe ek af gefoel het

nou het jy my gelos
nou speel jy met my gevoelens

ek hou nie daarvan nie
ek het altyd gedink dit was
maar net een groot speletjie

jy lag vir my
jy het my hart gebreek

dit was seer
dit was so seer
1 entry  

© Faceparty 2024. All Rights Reserved. Last Updated 27 April 2024.